Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toestaan
toestaan [boodskap #142246] Wo, 21 Junie 2023 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toestaan
Afbreking: toe•staan
Samestelling: toe + staan


Werkwoord: staan toe, toestaan
Verlede tyd: het toegestaan

Betekenis:
• Om iets goed te keur of toe te laat (en nie te verbied nie).

Gebruik:
• Ek hoop dat die bank 'n lening aan my sal toestaan.

Sinoniem:
• endosseer
• inwillig
• magtig
• permitteer
• ratifiseer
• toelaat
• toestem
• vergun
• verleen

Vertaling:
Engels: to permit, allow, grant
Nederlands: toestaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vissery
Volgende onderwerp: rigtingvas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:23 MGT 2024