Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsluit
afsluit [boodskap #142243] Wo, 21 Junie 2023 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsluit
Afbreking: af•sluit
Samestelling: af + sluit


Werkwoord: sluit af, afsluit
Verlede tyd: het afgesluit
Teenwoordige deelwoord: afsluitend
Verlede deelwoord: afgesluite

Betekenis:
• Om te keer dat iets deurbeweeg.
• Om 'n einde aan iets te maak.

Gebruik:
• Die loodgieter sluit die lekkende pyp af.
• Die dominee het sy preek net betyds afgesluit.

Sinoniem:
• afperk
• afskerm
• blokkeer
• toemaak
• afeindig
• afhandel
• beëindig
• finaliseer
• klaarmaak
• voltooi
• volvoer

Afgelei:
• afsluiter
• afsluitdam
• afsluitklep
• afsluitkraan
• afsluiting

Vertaling:
Engels: to close off, block, seal to end, conclude, terminate
Nederlands: afsluiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugslag
Volgende onderwerp: bosbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:40 MGT 2024