Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afpersing
afpersing [boodskap #142238] Wo, 21 Junie 2023 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afpersing
Afbreking: af•per•sing
Samestelling: afpers + -ing


Selfstandige naamwoord: afpersing
Meervoud: afpersings, afpersinge
Verkleinwoord: afpersinkie
Meervoud van verkleining: afpersinkies

Betekenis:
• Die handeling van afpers. 'n Vorm van diefstal waar 'n persoon d.m.v. dreigemente oortuig word om iets self weg te gee.

Gebruik:
• Geen intimidasie, afpersing of omkopery deur metropolisielede sal geduld word nie.

Sinoniem:
• afdreiging
• uitsuiery
• vampirisme

Afgelei:
• geldafpersing

Vertaling:
Engels: blackmail, extortion
Nederlands: afpersing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondermeer
Volgende onderwerp: ontaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:25 MGT 2024