Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begeerlik
begeerlik [boodskap #142235] Di, 20 Junie 2023 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begeerlik
Afbreking: be•geer•lik
Samestelling: begeer + -lik


Byvoeglike naamwoord: begeerlik
Vergrotende trap: begeerliker
Oortreffende trap: begeerlikste
Attributief: begeerlike
Partitief: begeerliks

Betekenis:
• Wat 'n mens baie graag wil hê; wat begeerte opwek.

Gebruik:
• Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. [Genesis 3:6]

Sinoniem:
• aanloklik
• aantreklik
• aptytwekkend
• begeerbaar
• prikkelend
• verleidelik
• verlokkend
• wenslik

Antoniem:
• onbegeerlik

Afgelei:
• begeerlikheid

Vertaling:
Engels: desirable
Nederlands: begeerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prentjiemooi
Volgende onderwerp: verligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:42:19 MGT 2024