Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kanadees
Kanadees [boodskap #142222] Di, 20 Junie 2023 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kanadees
Afbreking: Ka•na•dees


Byvoeglike naamwoord: Kanadees
Attributief: Kanadese

Betekenis:
• Betreffende die land Kanada en sy inwoners.

Gebruik:
• Die Kanadese ekonomie is sterk.

Vertaling:
Engels: Canadian
Nederlands: Canadees


Selfstandige naamwoord: Kanadees
Meervoud: Kanadese
Verkleinwoord: Kanadesie
Meervoud van verkleining: Kanadesies

Betekenis:
• 'n Persoon van Kanada, of iemand wat kan Kanada afkomstig is.

Gebruik:
• Sy is met 'n Kanadees getroud.

Vertaling:
Engels: Canadian
Nederlands: Canadees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalnaam
Volgende onderwerp: weerhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:36 MGT 2024