Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drupkelder
drupkelder [boodskap #142219] Ma, 19 Junie 2023 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drupkelder
Afbreking: drup•kel•der
Samestelling: drup + kelder


Selfstandige naamwoord: drupkelder
Meervoud: drupkelders
Verkleinwoord: drupkeldertjie
Meervoud van verkleining: drupkeldertjies

Betekenis:
• 'n Natuurlike grot (ondergrondse kelder) wat vol water is.

Gebruik:
• De Kelders se drupkelder is vroeër ontdek as die bekende Kangogrotte in Oudtshoorn, wat eers in 1780 ontdek is.

Sinoniem:
• drupgrot

Vertaling:
Engels: drip cellar
Nederlands: kelder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderdeel
Volgende onderwerp: kambium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:34 MGT 2024