Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalkenner
taalkenner [boodskap #142217] Ma, 19 Junie 2023 16:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalkenner
Afbreking: taal•ken•ner
Samestelling: taal + kenner


Selfstandige naamwoord: taalkenner
Meervoud: taalkenners
Verkleinwoord: taalkennertjie
Meervoud van verkleining: taalkennerties

Betekenis:
• 'n Deskundige op die gebied van 'n taal.

Gebruik:
• Ek is nie 'n taalkenner nie, maar die ou se spelling is beroerd.

Sinoniem:
• linguis
• taaldeskundige
• taalgeleerde
• taalkundige
• taalman

Vertaling:
Engels: linguist, philologist
Nederlands: taalkenner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moniteer
Volgende onderwerp: onderdeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:08 MGT 2024