Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderrigtaal
onderrigtaal [boodskap #142214] Ma, 19 Junie 2023 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderrigtaal
Afbreking: on•der•rig•taal
Samestelling: onderrig + taal


Selfstandige naamwoord: onderrigtaal
Meervoud: onderrigtale
Verkleinwoord: onderrigtaaltjie
Meervoud van verkleining: onderrigtaaltjies

Betekenis:
• Die taal waarin iemand geleer/onderrig word.

Gebruik:
• Die Afrikaanse Hoër Seunskool is 'n openbare hoërskool vir seuns in Pretoria met Afrikaans as die primêre onderrigtaal.

Sinoniem:
• onderrigmedium
• onderwystaal

Verwant:
• moedertaal

Vertaling:
Engels: language of instruction
Nederlands: taal van instructie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moddervuil
Volgende onderwerp: deurentyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:17 MGT 2024