Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plasing
plasing [boodskap #142208] Ma, 19 Junie 2023 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plasing
Afbreking: pla•sing
Samestelling: plaas + -ing


Selfstandige naamwoord: plasing
Meervoud: plasings, plasinge
Verkleinwoord: plasinkie
Meervoud van verkleining: plasinkies

Betekenis:
• Die handeling van plaas (êrens sit), of iets wat geplaas is.

Gebruik:
• Die plaatsing van 'n nuwe weerhaan op die toring het talle toeskouers gelok.

Sinoniem:
• aanbringing
• aanstelling
• indeling
• installasie
• posisionering

Afgelei:
• beroepsplasing
• herplasing
• inplasing
• misplasing
• oorplasing
• proefplasing
• sitplekplasing
• terugplasing
• uitplasing
• verplasing

Vertaling:
Engels: placement
Nederlands: plaatsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodbrand
Volgende onderwerp: dwergadder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:13 MGT 2024