Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontvou
ontvou [boodskap #142206] Ma, 19 Junie 2023 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontvou
Afbreking: ont•vou
Samestelling: ont- + vou


Werkwoord: ontvou
Verlede tyd: het ontvou

Betekenis:
• Om oop te vou.
• (figuurlik) Om stadig te ontwikkel of duidelik te word.

Gebruik:
• Sy voël ontvou sy vlerke.
• Ons hou u op hoogte soos die saak ontvou.

Sinoniem:
• ontplooi
• ontwikkel
• oopklap
• oopvou
• uiteensit
• uitvou

Afgelei:
• ontvoude
• ontvouing

Vertaling:
Engels: to unfold, evolve
Nederlands: ontvouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusflits
Volgende onderwerp: doodbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:49:30 MGT 2024