Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusbrief
nuusbrief [boodskap #142204] Ma, 19 Junie 2023 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusbrief
Afbreking: nuus•brief
Samestelling: nuus + brief


Selfstandige naamwoord: nuusbrief
Meervoud: nuusbriewe
Verkleinwoord: nuusbriefie
Meervoud van verkleining: nuusbriefies

Betekenis:
• 'n Brief met nuus en aktuele gebeure wat aan mense gestuur word.

Gebruik:
• Teken in op ons gratis nuusbrief en ons hou u op hoogte van die jongste nuusgebeure.

Verwant:
• omsendbrief

Vertaling:
Engels: newsletter
Nederlands: nieuwsbrief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandput
Volgende onderwerp: nuusflits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:41:49 MGT 2024