Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandput
sandput [boodskap #142203] So, 18 Junie 2023 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sandput.
'n Sandput.
sandput
Afbreking: sand•put
Samestelling: sand + put


Selfstandige naamwoord: sandput
Meervoud: sandputte
Verkleinwoord: sandputjie
Meervoud van verkleining: sandputjies

Betekenis:
• 'n Put met sand waarin kinders kan speel, of 'n put waar sand uitgegrawe word.

Gebruik:
• Die kinders speel in die kleuterskool se sandput.

Sinoniem:
• sandgat
• sandgroef
• sandkuil

Vertaling:
Engels: sandpit
Nederlands: zandput, zandbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snuffel
Volgende onderwerp: nuusbrief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:05 MGT 2024