Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weelde
weelde [boodskap #142194] So, 18 Junie 2023 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weelde
Afbreking: weel•de


Selfstandige naamwoord: weelde
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Toestand van oorvloed en oordadigheid, of iets wat daarvan getuig.

Gebruik:
• Die regeerders leef in weelde terwyl die volk sukkel en honger ly.

Sinoniem:
• gemak
• luuksheid
• oorvloed
• rykdom
• swier

Afgelei:
• weeldeartikel
• weeldebelasting
• weeldehotel
• weelderig

Vertaling:
Engels: affluence, wealth, luxury
Nederlands: weelde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Hongarye
Volgende onderwerp: meertalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:17 MGT 2024