Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Turkye
Turkye [boodskap #142192] So, 18 Junie 2023 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Turkye.
'n Kaart van Turkye.
Die vlag van Turkye.
Die vlag van Turkye.
Turkye
Afbreking: Tur•ky•e


Pleknaam: Turkye

Betekenis:
• 'n Land tussen Europa en Asië, amptelik die Republiek van Turkye.

Gebruik:
• Turkye grens aan Bulgarye, Griekeland, Georgië, Armenië, Iran, Irak en Sirië.

Verwant:
• Turke
• Turks

Vertaling:
Engels: Turkey
Nederlands: Turkije

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sokkerklub
Volgende onderwerp: Hongarye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:20 MGT 2024