Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tapir
tapir [boodskap #142184] Sa, 17 Junie 2023 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tapir.
'n Tapir.
tapir
Afbreking: ta•pir


Selfstandige naamwoord: tapir
Meervoud: tapirs
Verkleinwoord: tapirtjie
Meervoud van verkleining: tapirtjies

Betekenis:
• 'n Plantetende hoefdier met 'n kort slurp, familie tapiridae.

Gebruik:
Tapirs bewoon die woude van Suid-Amerika en Suidoos-Asië.

Afgelei:
• tapirfamilie

Vertaling:
Engels: tapir
Nederlands: tapir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tertbakster
Volgende onderwerp: slagplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:31 MGT 2024