Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitgesoek
uitgesoek [boodskap #142182] Sa, 17 Junie 2023 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitgesoek
Afbreking: uit•ge•soek


Byvoeglike naamwoord: uitgesoek
Attributief: uitgesoekte

Betekenis:
• Wat uitgesoek is (m.a.w. die beste).

Gebruik:
• Dawid het al die uitgesoekte manne in Israel bymekaargemaak, dertig afdelings. [2 Samuel 6:1]

Sinoniem:
• gekeur
• gekose
• geselekteer
• uitgekies

Antoniem:
• onuitgesoek

Vertaling:
Engels: selected, hand‐picked
Nederlands: uitgezocht


Werkwoord: soek uit, uitsoek
Verlede tyd: het uitgesoek

Betekenis:
• Verlede tyd van uitsoek (om die beste te kies).

Gebruik:
• Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf.

Vertaling:
Engels: selected, chosen
Nederlands: uitgezocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hostel
Volgende onderwerp: tertbakster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:59:13 MGT 2024