Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hostel
hostel [boodskap #142181] Sa, 17 Junie 2023 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hostel
Afbreking: hos•tel


Selfstandige naamwoord: hostel
Meervoud: hostelle
Verkleinwoord: hostelletjie
Meervoud van verkleining: hostelletjies

Betekenis:
• 'n Goedkoop hotel met gedeelde geriewe.

Gebruik:
• 'n Hostel is veral geskik vir rugsaktoeriste wat die wêreld op 'n klein begroting wil verken.

Sinoniem:
• herberg
• koshuis
• losieshuis
• taverne
• tehuis
• verblyfplek

Afgelei:
• jeughostel

Vertaling:
Engels: hostel
Nederlands: hostel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harskanaal
Volgende onderwerp: uitgesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:56 MGT 2024