Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harskanaal
harskanaal [boodskap #142180] Sa, 17 Junie 2023 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
harskanaal
Afbreking: hars•ka•naal
Samestelling: gom + kanaal


Selfstandige naamwoord: harskanaal
Meervoud: harskanale

Betekenis:
• 'n Intersellulêre kanaal in hout waarin harsagtige stowwe afgeskei word.

Gebruik:
• Die boom se hout is vol radiale harskanale en het gevolglik weinig ekonomiese waarde.

Sinoniem:
• gomgang
• gomkanaal
• harsgang

Vertaling:
Engels: resin canal, gum duct
Nederlands: gomgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: t.w.v.
Volgende onderwerp: hostel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:12 MGT 2024