Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weglok
weglok [boodskap #142176] Vr, 16 Junie 2023 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weglok
Afbreking: weg•lok
Samestelling: weg + lok


Werkwoord: lok weg, weglok
Verlede tyd: het weggelok

Betekenis:
• Om 'n mens of dier te verlei of te oorreed om 'n plek te verlaat.

Gebruik:
• Die inwoners moes die draak van tyd tot tyd vanaf die stroom weglok om water te kry.

Sinoniem:
• oorreed
• tempteer
• verlok
• wegrokkel

Vertaling:
Engels: to allure
Nederlands: weglokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knorpot
Volgende onderwerp: kernhout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:58 MGT 2024