Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmisbaar
onmisbaar [boodskap #142173] Vr, 16 Junie 2023 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmisbaar
Afbreking: on•mis•baar
Samestelling: on- + misbaar


Byvoeglike naamwoord: onmisbaar
Vergrotende trap: onmisbaarder
Oortreffende trap: onmisbaarste
Attributief: onmisbare
Partitief: onmisbaars

Betekenis:
• Wat nodig is en waarsonder 'n mens nie kan klaarkom nie.

Gebruik:
• 'n Trekker is onmisbaar op 'n plaas.

Sinoniem:
• broodnodig
• essensieel
• noodsaaklik
• onontbeerlik
• onvervangbaar

Antoniem:
• misbaar
• opsioneel

Afgelei:
• onmisbaarheid

Vertaling:
Engels: indispensable, vital, essential, necessary
Nederlands: onmisbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: felleem
Volgende onderwerp: gehaltetyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:03:33 MGT 2024