Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewend
lewend [boodskap #142170] Vr, 16 Junie 2023 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewend
Afbreking: le•wend


Byvoeglike naamwoord: lewend
Vergrotende trap: lewender
Oortreffende trap: lewendste
Attributief: lewende
Partitief: lewends

Betekenis:
• Wat leef; lewendig en die dood is nie.

Gebruik:
• Babas wat te klein of swak is word in 'n broeikas geplaas om hulle warm en lewend te hou.

Spreekwoord:
• In lewende lywe. [Jy jouself.]

Sinoniem:
• bioties

Antoniem:
• dood

Hiponiem:
• grondlewend
• langlewend
• langslewend
• naglewend
• saamlewend
• vrylewend

Afgelei:
• lewendbarend
• lewendig
• lewendmakend

Vertaling:
Engels: living, alive
Nederlands: levend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerval
Volgende onderwerp: til
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:02:17 MGT 2024