Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerval
neerval [boodskap #142169] Vr, 16 Junie 2023 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerval
Afbreking: neer•val
Samestelling: neer + val


Werkwoord: val neer, neerval
Verlede tyd: het neergeval
Teenwoordige deelwoord: neervallend
Verlede deelwoord: neergevalde

Betekenis:
• Om vinnig na onder te beweeg.

Gebruik:
• En die lyke van die mense sal neerval soos mis op die oop veld en soos gerwe agter die maaier sonder dat iemand dit versamel. [Jeremia 9:22]

Sinoniem:
• neerplof
• neerslaan
• neerstort

Vertaling:
Engels: to fall down
Nederlands: neervallen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakeleier
Volgende onderwerp: lewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:04:41 MGT 2024