Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakeleier
sakeleier [boodskap #142168] Vr, 16 Junie 2023 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakeleier
Afbreking: sa•ke•lei•er
Samestelling: sake + leier


Selfstandige naamwoord: sakeleier
Meervoud: sakeleiers

Betekenis:
• 'n Leidende figuur in die sakewêreld.

Gebruik:
• 'n Sakeman van Kaapstad is as die Sakeleier van die Jaar aangewys.

Vertaling:
Engels: business leader
Nederlands: bedrijfsleider, zakelijke leider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omroepster
Volgende onderwerp: neerval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:30 MGT 2024