Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deelneemster
deelneemster [boodskap #142165] Vr, 16 Junie 2023 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deelneemster
Afbreking: deel•neem•ster
Samestelling: deelneem + -ster


Selfstandige naamwoord: deelneemster
Meervoud: deelneemsters
Verkleinwoord: deelneemstertjie
Meervoud van verkleining: deelneemstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike deelnemer; vrou wat deelneem/meedoen.

Gebruik:
• In 1952 het 'n deelneemster aan die Olimpiese Spele, wat toe reeds drie en 'n half maande swanger was, die derde plek in 'n duikitem gewen.

Antoniem:
• deelnemer (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: female participant
Nederlands: deelneemster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Jodin
Volgende onderwerp: direktrise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:55 MGT 2024