Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsitster
voorsitster [boodskap #142163] Vr, 16 Junie 2023 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsitster
Afbreking: voor•sit•ster
Samestelling: voorsit + -ster


Selfstandige naamwoord: voorsitster
Meervoud: voorsitsters
Verkleinwoord: voorsitstertjie
Meervoud van verkleining: voorsitstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike voorsitter; leidster van 'n organisasie.

Gebruik:
• Die voorsitster het die vergadering geopen en die lede verwelkom.

Antoniem:
• voorsitter (manlik of neutraal)

Afgelei:
• ondervoorsitster

Afkorting:
• voors.

Vertaling:
Engels: chairwoman
Nederlands: voorzitster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspektrise
Volgende onderwerp: Jodin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:20 MGT 2024