Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspektrise
inspektrise [boodskap #142162] Vr, 16 Junie 2023 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspektrise
Afbreking: in•spek•tri•se


Selfstandige naamwoord: inspektrise
Meervoud: inspektrises

Betekenis:
• 'n Vroulike inspekteur.

Gebruik:
• 'n Inspektrise het die skool besoek en gevind dat dit in 'n haglike toestand was.

Antoniem:
• inspekteur (manlik of neutraal)

Afgelei:
• gesondheidsinspektrise
• skoolinspektrise

Vertaling:
Engels: inspectress, femail inspector
Nederlands: inspectrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunstenares
Volgende onderwerp: voorsitster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:14 MGT 2024