Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tonmeule
tonmeule [boodskap #142158] Do, 15 Junie 2023 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tonmeule.
'n Tonmeule.
tonmeule
Afbreking: ton•meu•le
Samestelling: ton + meule


Selfstandige naamwoord: tonmeule
Meervoud: tonmeulens

Betekenis:
• 'n Soort windmeul waarmee water van 'n laer na 'n hoër vlak gepomp word.

Gebruik:
• Die tonmeule het blaaie wat in die wind roteer en 'n skroef aandryf wat op die beginsel van Archimedes se skroef water opstoot.

Sinoniem:
• skroefpomp
• waterskroef

Vertaling:
Engels: Archimedean pump
Nederlands: tonmolen

Nota:
• Ton in hierdie konteks is Nederlands vir 'n vaatjie/balie, omdat die blaaie van die pomp van ver af daaraan herinner.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voerkraal
Volgende onderwerp: towenares
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:05:06 MGT 2024