Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voerkraal
voerkraal [boodskap #142157] Do, 15 Junie 2023 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voerkraal
Afbreking: voer•kraal
Samestelling: voer + kraal


Selfstandige naamwoord: voerkraal
Meervoud: voerkrale
Verkleinwoord: voerkraaltjie
Meervoud van verkleining: voerkraaltjies

Betekenis:
• 'n Kraal waarin vee vet gevoer word.

Gebruik:
• Diere soos beeste, skape en varke word in 'n voerkraal vetgevoer voordat hulle geslag word.

Afgelei:
• voerkraalbedryf

Vertaling:
Engels: feeding pen, feeding paddock feedlot
Nederlands: voerhok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besoekster
Volgende onderwerp: tonmeule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:45 MGT 2024