Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenvoeter
teenvoeter [boodskap #142155] Do, 15 Junie 2023 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenvoeter
Afbreking: teen•voe•ter


Selfstandige naamwoord: teenvoeter
Meervoud: teenvoeters
Verkleinwoord: teenvoetertjie
Meervoud van verkleining: teenvoetertjies

Betekenis:
• Die teenoorgestelde van iets; dit wat opponeer en ewewig bring.

Gebruik:
• Is daar 'n teenvoeter vir boelies?
• Humor is 'n goeie teenvoeter vir depressie en moedeloosheid.

Sinoniem:
• antipode
• teendeel
• teengewig
• teenhanger
• teenpool
• teenstelling
• teenwerking

Vertaling:
Engels: counterpart, antipode
Nederlands: tegenvoeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moordenares
Volgende onderwerp: besoekster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:58:39 MGT 2024