Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordenares
moordenares [boodskap #142154] Do, 15 Junie 2023 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordenares
Afbreking: moor•de•na•res
Samestelling: moordenaar + -es


Selfstandige naamwoord: moordenares
Meervoud: moordenaresse
Verkleinwoord: moordenaressie
Meervoud van verkleining: moordenaressies

Betekenis:
• 'n Vroulike moordenaar.

Gebruik:
• Daisy de Melker was 'n verpleegster en moordenares wat haar seun en twee eggenote vergiftig het.

Antoniem:
• moordenaar (manlik of neutraal)

Afgelei:
• kindermoordenares
• selfmoordenares

Vertaling:
Engels: murderess
Nederlands: moordenares

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasknip
Volgende onderwerp: teenvoeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:00:31 MGT 2024