Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasknip
vasknip [boodskap #142153] Do, 15 Junie 2023 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasknip
Afbreking: vas•knip
Samestelling: vas + knip


Werkwoord: knip vas, vasknip
Verlede tyd: het vasknip

Betekenis:
• Om iets met 'n knip vas te maak.

Gebruik:
• Die spreker knip die mikrofoon aan sy hempskraag vas.

Sinoniem:
• vasklem
• vasknyp

Vertaling:
Engels: to clip on
Nederlands: klemmen, aanknippen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekerk
Volgende onderwerp: moordenares
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:09 MGT 2024