Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekerk
gekerk [boodskap #142152] Do, 15 Junie 2023 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekerk
Afbreking: ge•kerk
Samestelling: ge- + kerk


Byvoeglike naamwoord: gekerk
Attributief: gekerkte

Betekenis:
• (informeel) Wat kerklike prosesse volg.

Gebruik:
• Die paartjie is voor 'n magistraat getroud, maar is nog nie gekerk nie.

Vertaling:
Engels: to church
Nederlands: gekerkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasgoedpennetjie
Volgende onderwerp: vasknip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:23 MGT 2024