Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasgoedpennetjie
wasgoedpennetjie [boodskap #142151] Do, 15 Junie 2023 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wasgoedpennetjies
Wasgoedpennetjies
wasgoedpennetjie
Afbreking: was•goed•pen•ne•tjie
Samestelling: wasgoed + pennetjie


Selfstandige naamwoord: wasgoedpen
Meervoud: wasgoedpenne
Verkleinwoord: wasgoedpennetjie
Meervoud van verkleining: wasgoedpennetjies

Betekenis:
• 'n Pennetjie waarmee wasgoed aan 'n wasgoedlyn vasgesteek word.

Gebruik:
• As die stank te erg raak kan jy jou neus met 'n wasgoedpennetjie toeknyp.

Afgelei:
• wasgoedpennetjiesak

Vertaling:
Engels: clothes peg, laundry pin
Nederlands: wasknijper, knijpertje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lelie
Volgende onderwerp: gekerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:04:36 MGT 2024