Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buret
buret [boodskap #142148] Do, 15 Junie 2023 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Buret.
'n Buret.
buret
Afbreking: bu•ret


Selfstandige naamwoord: buret
Meervoud: burette
Verkleinwoord: buretjie
Meervoud van verkleining: buretjies

Betekenis:
• 'n Lang glasbuis met afmetings en 'n kraantjie aan die onderkant.

Gebruik:
• 'n Buret het 'n volumetriese skaal wat oor sy lengte afgemerk is met 'n klep aan die onderkant om presiese beheer van die vloei te bewerkstellig.

Afgelei:
• buretstaander

Vertaling:
Engels: burette
Nederlands: buret

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glasbuis
Volgende onderwerp: retort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:00:29 MGT 2024