Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glasbuis
glasbuis [boodskap #142147] Do, 15 Junie 2023 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glasbuis
Afbreking: glas•buis
Samestelling: glas + buis


Selfstandige naamwoord: glasbuis
Meervoud: glasbuise
Verkleinwoord: glasbuisie
Meervoud van verkleining: glasbuisies

Betekenis:
• 'n Hol, deursigtige pyp (buis) van glas.

Gebruik:
• 'n Buret is 'n glasbuis met afmetings en 'n kraan aan die onderkant waarmee 'n spesifieke hoeveelheid vloeistof afgemeet word.

Hiponiem:
• ampul
• buret
• pipet
• proefbuis
• retort

Vertaling:
Engels: glass tube
Nederlands: glazen buis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakster
Volgende onderwerp: buret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:04:07 MGT 2024