Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakster
bakster [boodskap #142146] Wo, 14 Junie 2023 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bakster
Afbreking: bak•ster
Samestelling: bak + -ster


Selfstandige naamwoord: bakster
Meervoud: baksters
Verkleinwoord: bakstertjie
Meervoud van verkleining: bakstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike bakker.

Gebruik:
• Sy is 'n goeie kleremaakster en 'n uitstekende bakster.

Antoniem:
• bakker (manlik of neutraal)

Afgelei:
• kampioenbakster
• tertbakster
• pottebakster

Vertaling:
Engels: female baker
Nederlands: bakster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedelares
Volgende onderwerp: glasbuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:01:35 MGT 2024