Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krieketkolf
krieketkolf [boodskap #142141] Wo, 14 Junie 2023 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die voor- en agterkant van 'n krieketkolf.
Die voor- en agterkant van 'n krieketkolf.
krieketkolf
Afbreking: krie•ket•kolf
Samestelling: krieket + kolf


Selfstandige naamwoord: krieketkolf
Meervoud: krieketkolwe
Verkleinwoord: krieketkolfie
Meervoud van verkleining: krieketkolfies

Betekenis:
• 'n Lang stuk hout waarmee die bal in krieket geslaan word.

Gebruik:
• Trompie het al voorheen gewys dat hy 'n krieketkolf kán swaai.

Vertaling:
Engels: cricket bat
Nederlands: cricketbat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optooi
Volgende onderwerp: besmetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:45 MGT 2024