Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » altesame
altesame [boodskap #142139] Wo, 14 Junie 2023 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
altesame
Afbreking: al•te•sa•me
Samestelling: al + te + same


Bywoord: altesame

Betekenis:
• Alles of almal saam; in totaal.

Gebruik:
• Vanaf 2016 tot 2021 was daar altesame 364 plaasmoorde in Suid-Afrika.

Wisselvorm:
• altesaam

Sinoniem:
• gesamentlik

Vertaling:
Engels: altogether, in total
Nederlands: allemaal samen, in totaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altesaam
Volgende onderwerp: optooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:43:29 MGT 2024