Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » altesaam
altesaam [boodskap #142138] Wo, 14 Junie 2023 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
altesaam
Afbreking: al•te•saam
Samestelling: al + te + saam


Bywoord: altesaam

Betekenis:
• Alles of almal saam; in totaal.

Gebruik:
• Die uitstappie het ons altesaam R500 uit die sak gejaag.

Wisselvorm:
• altesame

Sinoniem:
• bymekaar
• gesamentlik

Vertaling:
Engels: altogether, in total
Nederlands: allemaal samen, in totaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kusgebied
Volgende onderwerp: altesame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:20 MGT 2024