Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kusgebied
kusgebied [boodskap #142137] Wo, 14 Junie 2023 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kusgebied
Afbreking: kus•ge•bied
Samestelling: kus + gebied


Selfstandige naamwoord: kusgebied
Meervoud: kusgebiede

Betekenis:
• Die gebied waar die land en die see mekaar ontmoet.

Gebruik:
• Walvisse en dolfyne is volop in die kusgebied rondom Paternoster.

Sinoniem:
• kusstreek
• strandgebied

Vertaling:
Engels: coastal area
Nederlands: kustgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolsak
Volgende onderwerp: altesaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:38 MGT 2024