Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolsak
skoolsak [boodskap #142136] Di, 13 Junie 2023 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolsak
Afbreking: skool•sak
Samestelling: skool + sak


Selfstandige naamwoord: skoolsak
Meervoud: skoolsakke
Verkleinwoord: skoolsakkie
Meervoud van verkleining: skoolsakkies

Betekenis:
• 'n Tas of sak wat skool toe gedra word.

Gebruik:
• Wanneer jou skoolsak te swaar word, kan jy net die boeke wat jy op die dag gaan gebruik inpak.

Sinoniem:
• boeksak
• skooltas

Vertaling:
Engels: school bag, school case
Nederlands: schooltas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laks
Volgende onderwerp: kusgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:50:04 MGT 2024