Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlos
vlos [boodskap #142132] Di, 13 Junie 2023 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Demonstrasie van hoe om jou tande te vlos.
Demonstrasie van hoe om jou tande te vlos.
vlos
Afbreking: vlos


Werkwoord: vlos
Verlede tyd: het gevlos

Betekenis:
• Om die gapings tussen die tande met 'n stuk lyn skoon te maak.

Gebruik:
Vlos net die tande wat jy wil hou.
• Het jy jou tande geborsel en gevlos?

Afgelei:
• tandevlos

Vertaling:
Engels: to floss
Nederlands: flossen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kataliseer
Volgende onderwerp: ryskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:43 MGT 2024