Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynmotories
fynmotories [boodskap #142127] Ma, 12 Junie 2023 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fynmotories
Afbreking: fyn•mo•to•ries
Samestelling: fyn + motories


Byvoeglike naamwoord: fynmotories
Attributief: fynmotoriese

Betekenis:
• Beweging van die kleiner spiere van die liggaam, soos die gewrigte, hande, vingers, voete, tone, tong, lippe en oë.

Gebruik:
Fynmotoriese bewegings verg presisie en beheer.

Antoniem:
• grootmotories

Vertaling:
Engels: fine motor
Nederlands: fijnmotorisch

Nota:
• Word dikwels ook los geskryf: fyn motories / fyn motoriese.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsie
Volgende onderwerp: uitbarsting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:13 MGT 2024