Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoordeel
beoordeel [boodskap #142123] Ma, 12 Junie 2023 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beoordeel
Afbreking: be•oor•deel
Samestelling: be- + oordeel


Werkwoord: beoordeel
Verlede tyd: het beoordeel

Betekenis:
• Om iets te ondersoek en 'n oordeel daaroor te vel.

Gebruik:
• Moenie iemand op sy uiterlike beoordeel nie.

Sinoniem:
• besigtig
• evalueer
• gradeer
• inspekteer
• kritiseer

Afgelei:
• beoordeelde
• beoordelaar
• beoordeling

Vertaling:
Engels: to judge, evaluate, assess, criticise
Nederlands: beoordelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lemoensap
Volgende onderwerp: skou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:50:13 MGT 2024