Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Libies
Libies [boodskap #142121] So, 11 Junie 2023 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Libies
Afbreking: Li•bies


Byvoeglike naamwoord: Libies
Attributief: Libiese

Betekenis:
• Betreffende die land Libië en sy mense.

Gebruik:
• Gaddafi was van 1969 tot 2011 die Libiese leier gewees.

Verwant:
• Libië
• Libiër

Vertaling:
Engels: Libyan
Nederlands: Libisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Libiër
Volgende onderwerp: lemoensap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:45:56 MGT 2024