Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kofia
kofia [boodskap #142119] So, 11 Junie 2023 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kofia.
'n Kofia.
kofia
Afbreking: ko•fia


Selfstandige naamwoord: kofia
Meervoud: kofias

Betekenis:
• 'n Stywe, regop hoedjie, plat van bo, meestal met 'n tossel of kwassie.

Gebruik:
• Die kofia is gewild as 'n hoofbedekking onder die Kaapse Maleiers in Kaapstad.

Wisselvorm:
• kofija

Sinoniem:
• fes

Vertaling:
Engels: fez, kofia
Nederlands: fez, tarboosh

Nota:
• Kofia is 'n Swahili-woord wat "hoed" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helper
Volgende onderwerp: Libiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:46:57 MGT 2024