Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helper
helper [boodskap #142118] So, 11 Junie 2023 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
helper
Afbreking: hel•per
Samestelling: help + -er


Selfstandige naamwoord: helper
Meervoud: helpers
Verkleinwoord: helpertjie
Meervoud van verkleining: helpertjies

Betekenis:
• Iemand wat iemand anders help.

Gebruik:
• Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie. [Genesis 1:20]

Sinoniem:
• adjunk
• assistent
• joggie
• handlanger
• medewerker
• ondersteuner
• vennoot

Antoniem:
• helpster (vroulik)

Hiponiem:
• eedhelper
• medehelper
• sendelinghelper
• toneelhelper
• tuishelper
• uithelper

Vertaling:
Engels: helper, assistant
Nederlands: helper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewerk
Volgende onderwerp: kofia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:41:52 MGT 2024