Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewerk
bewerk [boodskap #142117] So, 11 Junie 2023 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewerk
Afbreking: be•werk
Samestelling: be- + werk


Werkwoord: bewerk
Verlede tyd: het bewerk

Betekenis:
• Om iets te verander deur daaraan te werk.

Gebruik:
• Die Here het vir Adam geskep om die Tuin van Eden te bewerk en op te pas.

Sinoniem:
• bearbei

Afgelei:
• bewerkbaar
• bewerker
• bewerking
• bewerkstellig
• bewerkte

Vertaling:
Engels: to work, prepare, adapt
Nederlands: bewerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ribbebeen
Volgende onderwerp: helper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:48:10 MGT 2024