Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ribbebeen
ribbebeen [boodskap #142116] So, 11 Junie 2023 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ribbebeen
Afbreking: rib•be•been
Samestelling: ribbe + been


Selfstandige naamwoord: ribbebeen
Meervoud: ribbebene
Verkleinwoord: ribbebeentjie
Meervoud van verkleining: ribbebeentjies

Betekenis:
• Een van die lang, boogvormige bene wat die borskas omsluit.

Gebruik:
• God het Eva uit een van Adam se ribbebene geskep.

Sinoniem:
• rib

Vertaling:
Engels: rib
Nederlands: ribbot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rusdag
Volgende onderwerp: bewerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:47:56 MGT 2024