Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakereis
sakereis [boodskap #142112] So, 11 Junie 2023 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakereis
Afbreking: sa•ke•reis
Samestelling: sake + reis


Selfstandige naamwoord: sakereis
Meervoud: sakereise
Verkleinwoord: sakereisie
Meervoud van verkleining: sakereisies

Betekenis:
• 'n Reis om sake/besigheid te doen.

Gebruik:
• Hy is op 'n sakereis in die buiteland om 'n konferensie by te woon.

Sinoniem:
• besigheidsreis

Vertaling:
Engels: business trip
Nederlands: zakenreis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortspruit
Volgende onderwerp: Midrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 04:44:50 MGT 2024